Welkom by die Gereformeerde Kerk Meyerspark

  • Hy sê toe vir hulle: “Kom hier! Kom saam met MY, en ek sal julle vissers van mense maak.” Matteus, 4:19

  • Ons is ʼn groep gelowiges wat GLO in God drie-enig.

  • Dit is ons erns om ooreenkomstig ons verlossing wat ons in Christus ontvang het, te LEWE.

  • Ons GETUIG graag en met vrymoedigheid oor wat ons verlossing vir ons beteken.

  • Ons STREWE daarna om die liefde wat ons van God ervaar na almal rondom ons te laat vloei.